.
.
.
.
.
.
.
A face is like the outside of a house, and most faces, like most houses, give us an idea of what we can expect to find inside
Loretta Young
.
.
.
.
.
.
When I think of Suzette Plekker, I see roses, colour, . . . red lipstick, laughter, tea, pretty things, big heart and soul …
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
The Kitchen
I would love to say that Suzette’s kitchen is the heart of the home – but every room in their beautiful house is the heart of the home – I still can’t decide which room I favour??
.
.
.
.
.
.
.
.
.
It didn’t matter how big our house was, it mattered that there was love in it
Peter Buffet
.
.
.
.
.
.
Hannes and Suzette live in their beautiful manor-house in Paarl. Lots and lots of love and care went out of their hands into this grand old lady
.
.
.
.
.
.
The view from the upstairs veranda
.
.
.
.
.
.
The view on the rose garden
.
.
.
.
.
A house without books is like a room without windows
Horace Mann
.
.
.
.
.
.
Old family Bibles
.
.
.
.
.
.
We shape our dwellings, and afterwards our dwellings shape us
Winston Churchill
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Where thou art, that is home
Emily Dickinson
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
The bathrooms
My oh my, in this house you don’t find ordinary bathrooms . . . they are more like reading rooms, relaxing rooms . . . pretty rooms . . .
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
It always amazes me to think that every house on every street is full of so many stories, so many triumphs and tragedies, and all we see are yards and driveways
Glenn Close
.
.
.
Opgespeel
.
.
.
.
.
.
Ek sluit af in Afrikaans met ‘n baie mooi storie uit Suzette se huis:
.
.
.
Die storie van die porseleinpop in die kas:
Suzette se ma was 1 van 4 dogters. Hulle is alleen deur Suzette se ouma grootgemaak, want oupa is al in 1930 dood toe haar ma ‘n klein dogtertjie was. Ouma het ‘n bordinghuis by die myne in Krugersdorp gekoop waaruit sy die dogtertjies onderhou en grootgemaak het. Die 4 dogtertjies was BAIE na aan mekaar.
Later jare, is die oudste suster se kerel oorlog toe – het bomskok opgedoen – en is toe nooit getroud nie. Die 2de oudste, Alida, se man, Jimmy, het ook in die oorlog geveg en het toe op die porseleinpop in ‘n brandende katedraal in Italie afgekom. Hy het haar gered en sy het die res van die oorlog in sy rugsak saamgeveg. Na die oorlog het sy saam met hom teruggekom Suid-Afrika toe en hy het dit vir sy vrou, Alida, gegee.
Jy kan aan die leervingertjies sien dat sy ‘n bietjie geskroei is. Haar lyf is van “kid” en die saagsels loop stadig uit haar lyfie. Alida kon nie kinders he nie en toe Suzette 13 jaar oud was, is Jimmy oorlede. Alida was gebroke en het die pop weggepak.
Toe Suzette se oudste kind so 3/4 was, wou Alida meer oor die pop weet en is hulle toe na die Governerhuis op Stellenbosch waar gese is dat die pop van Franse afkoms is. Sy wou haar egter nie daar los om verder nagevors te word nie! Die pop is toe weer weggepak.
Toe Alida siek word, was Suzette se ma reeds oorlede en het Suzette na haar omgesien. Sy het eendag die pop uitgehaal en aan haar geskenk. Suzette het haar ook weggepak. Na ‘n kuiertjie by my het iets in my huis Suzette aan haar pop laat dink en sy het haar gaan uithaal en uitgestal in die eetkamer
.
.
.
Suzette hou een keer per jaar (gewoonlik begin herfs) ‘n mark in hul huis ten bate van Rusoord Huis vir Bejaardes
.
.
.
.
.
.
Ek eindigEkeeeEk eindig in W I T in WIT
Spokie by die mandjie wit wol spesiaal vir die nuwe wit kamer wat Suzette beplan!!
Ek vertel later
. . . . .
Dit is amazing hoe mooi my huislyk-GESIEN DEUR JOU OE!!!!
Pragtige fotos! Jy het tot die liefde wat uit haar en haar huis straal vasgevang. Erina
Warm eerlik liefdevolle opregte en vrygewige mense!!!!! Mal oor jou huis dit is so jy !!! Flabojant, anders, mens kan jou nie in n blik druk nie!!! Jy dink beslis buite die boks!!!!!
I was very fortunate to sell Suzettes home in Port Elizabeth many years ago which I just loved so much, so to see her wonderful, warm, inviting and oh so interesting home in CAPE TOWN brings much pleasure to me…
Hannes en Suzette, om hierdie wonderlike prenjie te kon indrink, is so
verteenwoordigend van julle as MENSE. ‘n Groot voorreg vir my &
Joe om altyd gekoester te voel daar by julle- omring deur die mooiheid
en julle gasvryheid.
Eks mal oor die warm kleure en warm gevoel v an die huis! Baie mooi! x
You have noted very interesting details! ps decent web site.