MARKGOED: KAROO CHATEAU

.

.

.

.

.

.

MARKGOED:  Karoo Chateau

Save the date

17 – 20 Oktober 2012

Hoogenhoutstraat 4 Somerset-Wes 

Markgoed:  Karoo Chateau is om die draai (in die mooie Oktobermaand) en ek is opgewonde om julle meer te vertel oor wat julle kan verwag!!!

 

Markgoed dink ‘n bietjie groen hierdie keer (om ons wonderlike aarde te beskerm sodat ons kinders se kinders en hulle kinders ons spesiale land net so kan geniet soos wat ons dit geniet!)  Botanies, aalwyne, vetplantjies, kersbome en kersversierings uit herwinne papier is ‘n paar van ons “groengoed”

.

.

.

.

.

.

 

Ons gaan met hierdie mark die plattelandse invloed, die hartklop van die Karoo (handgemaak, botanies, organies, aards, gekreukelde suiwer linne, verouderde silwer en emaljeskottels, suiwer wol) kombineer met die Franse (monogramme, lopers, ou lakens, silhouette, kranse, krone, lappe en erdegoed) gevoel van ouds.

 

Voordat ek vir julle ‘n klein “sneak peak” gee van Markgoed:  Karoo Chateau, deel ek ‘n paar foto’s van laasjaar se Markgoed met julle  .  .  .

 

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

Markgoed:  Karoo Chateau

 

Markgoed het weer soos gewoonlik baie antieke silwer, glas, ou geverfde en shabby chic meubels, lap engele, lap skapies, kussings, handgemaakte kaartjies, handgemaakte seep, pottery, vars plaasbrode, ingelegde vye en olywe, koekies en beskuit, handgemaakte silwer juwele, houtkrale, skoene, kinder- en vintageklere, Franse fondse, handgemaakte handsakke, skilderye en regtig nog baie meer    . . .

Sneak Peak

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

Markgoed:  Karoo Chateau maak sy deure oop op 17 Oktober om 10h00

en

ons sien uit dat julle weer kom kuier!

Foto’s: 

Carina Lochner (All photographs are copyright)

Jean den Heijer

Sonette Barnardt

 

This entry was posted in Markgoed. Bookmark the permalink.

7 Responses to MARKGOED: KAROO CHATEAU

  1. Marina Kies says:

    Pragtig Sonette! Dit was die moeite werd om solank vir die nuwe blog te wag! Mis dit wraggies weer met n paar dae!

  2. Adri Smith says:

    Dit lyk so aanloklik, maar waar gaan die mark wees?

  3. Chimene says:

    Soneete, soos altyd sal ek daar wees…kannie wag nie! Cxx

  4. Mia says:

    Een van my hoogtepunte, kan nie wag nie! Sterkte met al die laaste beplanning x

  5. Mia says:

    Mamma (Sonette) en Jean

    Baie geluk, dit was die mooiste en niceste mark tot hede. Was ‘n treat om deel daarvan te wees!

    x

Leave a Reply to Adri Smith Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>