Markgoed: Karoo Chateau – Dankie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

MARKGOED:  KAROO CHATEAU

.

.

Ons het heerlik saam met julle gekuier tussen die Karoo en die Franse platteland!  Ons het baie nuwe vriende gemaak, ou vriende weer raakgeloop, koffie gedrink, gesels en mark gehou!  Dankie vir almal wat hier was en deel was van die sukses van Markgoed!

.

.

Markgoed is al sinoniem met ou silwer – daar word heeljaar na fondse gesoek en ons kan nie wag om dit teen bekostigbare pryse vir julle beskikbaar te stel nie.  Ek glo dit maak jul netso gelukkig soos vir ons!!

.

Markgoed het hierdie jaar groen gedink – botanies, kersbome en versierings gemaak van ou papier – ‘n kas vol skatte

.

.

Marida van Paradiso se unieke styl

.

.

.

.

Honderde koppies koffie en kaaskoek en baie gesels

.

.

vriende … kuier …

.

.

.

.

.

.

.

‘n Groot hoogtepunt van Markgoed is kuns:  beelde en skilderye

.

.

.

Suzette se kussings – erfstukke!!!

.

.

Tutu’s en gehekelde vlaggies

.

Handgemaakte hasies deur intellektueeel gestremde inwoners van Huis Horison Stellenbosch

.

.

Dit is net ‘n baie klein blik op Markgoed:  Karoo Chateau. 

Ek was baie opgewonde toe ek vir Veronica op die mark ontmoet het –   sy het ‘n wonderlike blog – ek is ‘n getroue “follower”:  www.tasselsandtwigs.blogspot.com

Sy het oor Markgoed geskryf

Markgoed groete

Foto’s:  Yvonne Broodryk

Sonette Barnardt

 

 

This entry was posted in Markgoed. Bookmark the permalink.

One Response to Markgoed: Karoo Chateau – Dankie

  1. Mia says:

    Dis so lekker om weer te mark te herleef. Mooi fotos, dankie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>