Go French Again

 

 

 

 

 

 

 

 

 

STRAND TRADING POST

GO FRENCH 

.

.

Dave en Patrys het sopas hul nuwe container vanaf Frankryk en Belgie uitgepak en hul deure oopgegooi vir ons.  Watter voorreg om sulke pragtige kwaliteit meubels met soveel detail te sien!!  Ek het weer waardering vir puik vakmanskap.

.

.

.

.

Kleur en veral blom motiewe is warm nuus in Europese dekor op die oomblik

.

.

Statige armoires – ek voel hulle is soort van die koninginne van die Franse meubels   ….  eendag as ek groot is wil ek ook ene he! …..

.

.

Mense, julle moet die kas in die agtergrond sien – van vloer tot plafon die ene mooigeid

.

.

Die speelgoedperdjies is eie aan Frankryk

Die ongelooflike massiewe kas kom uit ‘n kerk

.

.

Die perdjie regs bo was deel van ‘n Mallemeule

.

.

Ek het nou maar eenmal ‘n sagteplek vir religieuse prente

.

.

Patrys met ‘n phetang stelletjie

.

.

Speletjies is baie gewild om te versamel – ‘n stelletjie “skittles”

.

.

Verskillende teksture, blomme, brokaat, sy en leer is weer groot in Europa

.

.

Botanies, laboratorium bottels, landkaarte en aardbolle word tans baie in interieur gebruik

.

.

Religieuse beeld wat gebruik was in kerk

.

.

.

.

.

.

.

.

STRAND TRADING POST

GO FRENCH

H.v. Main en Aerodrome Rd

STRAND

This entry was posted in Markgoed. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>