Markgoed met Witgoed

MARKGOED MET WITGOED

 

Markgoed

Ons het vir 4 dae ‘n wonderlike wit fees gevier:  Markgoed met Witgoed … wonderlike mense, wonderlike weer, wonderlike goed!!!  Daar was ‘n feestelike atmosfeer – dit was ‘n uitbarsting van lig – na ‘n baie laaang donker en nat winter!

Die tema Markgoed met Witgoed was ‘n uitdaging vir die uitstallers, maar al die kreatiewes het  wonderlike bydraes tot Witgoed gemaak!

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--2

Ek en Jean maak elke jaar krone vir die Kerstafel – dis al tradisie – hou dop vir volgende mark

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--99

Ons het gefokus op bokke en hasies as fokuspunte en ons het lekker tye gehad om hul uit te snuffel.

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--97

Markgoed

Die hooftafel het ‘n woud geword met takbokke, hase en voeltjies

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--98

Die wit wit tafel

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--29

Nog ‘n witte!!!

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--23

Altyd iets vir Kersfees!

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--92

En dan die engele

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--81

Andrea Dunn se handgemaakte skeppings

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--87

Markgoed

 

Markgoed

Kaste vol wit . . .

Markgoed

Aahh en hier is ‘n spatsel kleur!  Spesiaal om lente en somer te vier.  Bossies pronkertjies en ranonkels met hemelse geure!  Dankie Marida van Paradiso

Markgoed

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--55

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--65

Yvonne by tafel met silwer

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--85

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--69

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--80

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--61

Markgoed

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--22

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--26

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--43

 

Markgoed

 

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--49

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--40

Boeke, silwer, beelde en aardbolle in armoire

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--72

Jan Willem se kunswerke

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--68

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--73

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--94

Markgoed

Markgoed

 

Markgoed

 

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--36

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--15

Markgoed

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--10

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--30

 

Markgoed

 

Markgoed

En dan die kersie op die koek!!  Anien se teetuin met haar dekadente gebak

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--74

www.karinhaasbroek.com_WITGOED--77

 

Baie dankie aan almal wat hierdie fees so spesiaal gemaak het!

 

I           LOVE           WHITE

 

 

 

WHITE SPACE MAKES ME HAPPY

 

 

 

 

 

WHITE IS A (MY) COLOUR

 

 

 

 

 

 

I AM WHAT I AM

 

 

 and so on . . . . . and so on . . . . .

 

Baie dankie aan:

Karin Haasbroek:  Fotograaf:  083 2732832

 

Carina Lochner   :  Fotograaf

Jean den Heijer   :  My vennoot

My familie             :  Vir hul geduld en liefde

This entry was posted in Markgoed. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>